Login / Logout

SHEILA CUSSONS 100 (Afrikaans)

Sheila Cussons word as een van die belangrikste Afrikaans digters beskou. Ter viering van haar 100 gedenkjaar, praat Amanda Botha met Adriaan Potgieter oor sy boek In die Klipknoets van Haar Vuis. Hierdie Jungiaanse perspektief van Sheila se lewe as kunstenaar en digter het in 2022 verskyn saam met die heruitgawe van Sheila se Gestaltes 1947.

Sponsored by Pam Golding Properties 

How to buy tickets

The full FLF 2023 programme is now available on Webtickets.

  1. Browse programme and identify your sessions
  2. Simply click on the “Book Now” button to be directed to Webtickets
  3. You can then add the amount of tickets you want for your preferred sessions and it will be added to your cart
  4. When you’re ready, click “Proceed To Checkout” and complete your purchase